Fynbos . . was die perfekte plek vir die partytjie

Fynbos se “The Barn” was die perfekte plek vir die partytjie. Ons kon heerlik onder die bome en sambrele kuier en peusel voor ons aangesit het vir ‘n vroeë aandete sonder om ons oor die kinders te bekommer, want hulle kon na hartelus baljaar. Die fasiliteite was uitstekend en het bygedra tot ‘n baie genotvolle partytjie.
Kind regards
Anelle and Riaan Bergers

Leave a Comment